Podlitiek

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 155:50:34
  • More information

Informações:

Synopsis

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.

Episodes

  • Ep. 169 - EFF haatspraaksaak & Oekraïne wat warm raak

    24/02/2022 Duration: 42min

    In vandag se episode #ontnonsens ons die haatspraakklagte wat AfriForum teen die EFF en Julius Malema by die Gelykheidshof ingedien het asook die spannende situasie in Oekraïne.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 168 - EFF hofsaak, gaan Mpofu kraak & Joe Rogan se vryheid van spraak

    11/02/2022 Duration: 35min

    In vandag se episode #ontnonsens Ernst, Daniël en Paul AfriForum se hofsaak teen die EFF, die druk wat teen adv. Dali Mpofu bou asook die omstredenheid oor Joe Rogan.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 167 - Blade se flaters & Ramptoestand in troebel waters

    04/02/2022 Duration: 35min

    n vandag se episode #ontnonsens Daniël en Frederik Minister van Hoër Onderwys se drogredenasies oor Afrikaans in hoëronderwys asook die hofaansoek om die nasionale ramptoestand tot 'n einde te bring. Die span bespreek ook die stadsaal van Queenstown wat onlangs afgebrand het en hoe ons die brande in Suid-Afrika moet blus. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 166 - Prof Madhi sê genoeg, Bongani Baloyi skuif vroeg & Sisulu wroeg

    27/01/2022 Duration: 36min

    In vandag se episode neem Paul en Daniël die ideologiese kruistog op teen COVID-19 maatreël drog & politieke inmenging in Suid-Afrikaanse sport.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 165 - Ramptoestand dalk beëindig, EFF nie rooskleurig & DNS agterstallig

    20/01/2022 Duration: 37min

    In vandag se episode #ontnonsens Ernst, Daniël en Frederik die week se nuus oor die ramptoestand, die EFF se u-draai op Pan-Afrikanisme asook die probleme wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens ervaar met agterstallige DNS toetse.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 164 - Sisulu verdeel en Novak wil spee

    13/01/2022 Duration: 32min

    In die eerste episode van 2022 kyk die span na Lindiwe Sisulu se onlangse opmerkings oor die Suid-Afrikaanse grondwet asook die stryd tussen Australiese owerhede en Novak Djokovic.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 163 - 'n Jaar in oorsig (2021)

    09/12/2021 Duration: 34min

    In die laaste episode van 2021 kyk die Podlitiek span terug na die grootste nuusgebeure van die jaar.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 162 - Verpligte entstof grief & Mbeki se brief

    03/12/2021 Duration: 32min

    In vandag se episode bespreek Paul en Ernst die regering se kommerwekkende plan om COVID-19 entstowwe verpligtend te maak asook oud-president Thabo Mbeki se brief aan die ANC wat die party aanmaan om van koers te verander.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 161 - Munisipale rade verrassings & koalisie-politiek se toekoms

    25/11/2021 Duration: 35min

    In vandag se episode gesels Paul, Daniël en Ernst oor die interessante en onverwagse gebeure in verskeie van die land se munisipale rade asook hoe die toekoms van Suid-Afrikaanse koalisie-politiek dalk mag lyk.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 160 - Beëindig die aandklokreël, partye deur EFF verveel

    18/11/2021 Duration: 23min

    In vandag se episode bespreek Ernst en Daniël AfriForum se beoogde saak teen die aandklok reël asook die verwerping van die EFF as koalisievennoot deur 'n verskeidenheid partye.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 159 - Eskom probleme duur voort & partye soek soort

    11/11/2021 Duration: 32min

    In vandag se episode van Podlitiek kyk die span na die voort sloerende probleme by Eskom asook hoe koalisies in Suid-Afrika se munisipaliteite moontlik gaan vorm. Dit alles en soveel meer in hierdie episode.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 158 - Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing uitslae _ Analise

    04/11/2021 Duration: 38min

    In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die munisipale verkiesing se uitslae (sover). ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 157 - Goeie munisipaliteite is skaars & ANC gyselaars_

    21/10/2021 Duration: 30min

    In vandag se episode bespreek Paul en Daniël News24 se verslag oor die toestand van ons land se munisipaliteite asook die ANC en MK gyselaar situasie van die afgelope week. Dit alles en soveel meer in die episode.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 155 - Wanbesteding & verkiesingsontleding

    07/10/2021 Duration: 36min

    In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die debakkel oor die DA se verkiesingsbemarking en bespreek ons 'n R15 miljoen sportfasiliteit in Queenstown.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 154 - Beelde, beleide & beloftes

    03/10/2021 Duration: 33min

    Paul en Daniël is vandag in die ateljee om hierdie week se grootste nuusgebeure te bespreek. In vandag se episode kyk die span na die debat oor Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein, die taalstryd by UNISA asook die partye se verkiesingsmaniveste.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 153 - Toerismefonds bloedneus & staatsverval gevrees

    27/09/2021 Duration: 27min

    In vandag se episode, Solidariteit en AfriForum se groot wen teen rassediskriminasie, die verval van SASSA en die SA Poskantoor en laastens die effek van COVID-19 op Suid-Afrikaners se vermoë om te reis. Dit alles en soveel meer word in vandag se episode #ontnonsens.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 152 - Politieke moord, Cyril met Zuma vrylating akkoord, Merkel se laaste woord

    16/09/2021 Duration: 31min

    Die span bespreek die week se nuutste nuusgebeure. Ons #ontnonsens die politieke moorde voor die plaaslike regeringsverkiesings, Ramaphosa wat Zuma se mediese parool en wat Angela Merkel kwyt raak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 151 - Zuma vry, Verkiesingskommissie gly & Guinee baklei

    10/09/2021 Duration: 28min

    In hierdie week se episode van Podlitiek bespreek die span Jacob Zuma wat mediese parool toegestaan is, die nuutste oor die 2021 Plaaslike Regeringsverkiesings en die burgeroorlog in Guinee.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 150 Sjina-spioen in Parlement, ANC se wen-kanse geskend, staat forseer dalk om in te ent

    03/09/2021 Duration: 32min

    Paul en Daniël #ontnonsens die week se propvol episode. Ons gesels oor Xiaomei Havard en die bewerings dat sy 'n Sjinese spioen is, die ANC se verkiesingsdebakel en die staat wat wil poog om Covid-19 inentings verpligtend te maak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

  • Ep. 149 - Werkloosheid, Verkeisingstyd VSA uit Afghanistan uit

    26/08/2021 Duration: 38min

    In die week se episode bespreek die Podlitiek-span Suid-Afrika se nuwe rekord werkloosheidsyfer, die nuutste oor die 2021 plaaslike regeringsverkiesings asook wat nou vir Afghanistan.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

page 6 from 15