Synopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodes
-
Ep. 224 - "Kill the Boer" geveg, Lesufi "misdaadbestryders" is sleg en Johannesburg onreg
07/09/2023 Duration: 42minIn vandag se episode gesels die span oor AfriForum se "Kill the Boer" appèlsaak in Bloemfontein, die film Sound of Freedom, Lesufi se "misdaadbestryders" en die gebou wat afgebrand het in Johannesburg se middestad.
-
Ep. 223 - Trokke brand en Dricus Du Plessis verteenwoordig die land
13/07/2023 Duration: 27minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 222 - EFF verloor weer, kragbote steeds gekeer
13/07/2023 Duration: 21minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 221 - NGV deurgejaag, Trump voor die hof gedaag
13/07/2023 Duration: 28minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 220 - ANC raswette pla, Mkwebane-ondersoek vrae
08/06/2023 Duration: 29minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 219 - DA wil Poetin arresteer, kan iets nog oorlog in Soedan keer?
02/06/2023 Duration: 24minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 218 - Hammanskraal is desperaat, Frankfort is kwaad, US Konvokasie wil praat
26/05/2023 Duration: 26minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 217 - Rusland-wapenskandaal, De Ruyter skryf 'n Eskom-verhaal
22/05/2023 Duration: 32minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 216 - Gebaretaal word erken, Gayton het Orania verken
12/05/2023 Duration: 25minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 215 - Thuli se Twitter bekgeveg, Tucker Carlson by FOX weg
04/05/2023 Duration: 23minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 214 - Ramaphosa die draadsitter en Japan sê Suid-Afrika verloor skitter
04/05/2023 Duration: 30minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 213 - G7 nooi SA nie, Duitsland sonder kernenergie
04/05/2023 Duration: 27minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 212 - Elektrisiteitsminister se planne op, Vrystaat afvalwater flop, Biden hou 2024 dop
04/05/2023 Duration: 37minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 211 - Kragramptoestand gestop, Eskom geklop, Steenhuisen top
04/05/2023 Duration: 29minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 210 - Ramaphosa se nuwe kabinet steeds vrot en Zimbabwiese boere verwerp regering se aanbod
04/05/2023 Duration: 21minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 209 - Begroting geblêr, AfriForum se nuwe dokumentêr, wapenwette gaan te vêr
21/02/2023 Duration: 34minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 208 - Ras en Taal op Kampus
16/02/2023 Duration: 33minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 207 - Toerisme-rassisme gestop, Belastingprotes duik op, Hou DRK dop
09/02/2023 Duration: 31minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang
-
Ep. 206 - Krag-Ramptoestand, Koalisies se slegte kant, Biljoene na Engeland
03/02/2023 Duration: 29minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 205 - SA oor Lawrow dwars, DA aan die mars en AfriKrag wil deur beurtkrag bars
03/02/2023 Duration: 36minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!