Cs Law - Wat Se Die Reg?

Informações:

Synopsis

Afrikaanse potgooi oor die reg in SA - Afrikaans podcast about the law in SA

Episodes

  • CS Law 31 - Wat se die reg?

    05/12/2007

    NUUS: Fred van der Vyver onskuldig bevind aan moord op Inge Lotz na 9 maande verhoor Tony Yengeni dronkbestuur toesmeerdery het begin... Ma en Pa kan weer die lat uithaal na verbod op lyfstraf nie die Kinderwet haal nie Mohammed teddiebeer juffrou vrygelaat na 9 dae in tronk Tweety, Mickey Mouse en Donald Duck ge subpoena om in Napels hof te getuig Abdul Rahman al-Lahem, Saudi prokureur, dalk geskors omdat hy bendeverkragting slagoffer verteenwoordig het. JURIESAAK: Is aspirant paramedikus 'n werknemer van ER24 en geregtig op vergoeding van ER24 na motorongeluk oppad na ongelukstoneel? Of moet Ongevallekomissaris haar eis betaal? ANDER SAAK: Is motorfietsryer nalatig as hy uitswenk vir stilstaande voertuig en in kop aan kop botsing beland?

  • CS Law 30 - Wat se die reg?

    28/11/2007

    NUUS Tony Yengeni gearresteer onder verdenking van dronkbestuur. Staat kan moontlik verkeersoortreders se bates konfiskeer. Natalse Regter se Mercedes S500 geskut weens versuim om lisesnsieskyf en nommerplaat te vertoon Uit die buiteland: Britse onderwyseres in Sudan gearresteer omdat haar klas 'n teddiebeer Mohammed gedoop het! JURIESAAK "The unlikeable Mr Roberts" - Is Sunday Times skuldig aan laster weens koerantberig? ANDER SAAK Helder lig wat skyn op buurman se eiendom bring huiseienaar in moeilikheid...

  • CS Law 29 - Wat se die reg?

    21/11/2007

    NUUS Motoris kom lig af na anti-spoedlokval apparaat ontdek is Regter Motata met volle betaling op spesiale verlof terwyl hy wag vir verhoor Wees versigtig as jy diskrimineer teen huurders... JURIESAAK Moet vlootkaptein wat van bevordering ontneem is 'n salarisverhoging gegee word? ARBEIDSREG Wat jy moet doen as jy onregverdig ontslaan word. Wanneer kan jy gedurende 'n proefperiode ontslaaan word en hoe. Wat is die prosedure met personeelverminderings.

  • CS Law 28 - Wat se die reg?

    14/11/2007

    NUUS Mededingingstribunaal - beboet Tiger Brands R99milj - Komatiland Forest Co kan R70milj beboet word Dronkbestuursake: Motata uitgestel tot Julie 2008 en McBride uitgestel tot Maart 2008 Zuma verloor al sy appelle in die Appelhof Johannesburg aktekantoor uitgesit uit kantore JURIESAAK Was verkragter skuldig? ANDER SAAK Stewart v Botha- Is daar 'n aksie vir onregmatige lewe in die SA reg? (Waar 'n dokter versuim om voornemende ouers in te lig dat hulle kind gestrem gaan wees, en hulle dus nie die opsie gehad het om die swangerskap te beeindig nie.

  • CS Law 27 - Wat se die reg?

    07/11/2007

    Nuus: Noseweek tydskrif wen saak teen FirstRand Regter Motata se verhoor gaan voort Die verweer se slotargumente in Inge Lotz moordverhoor Arrestasie by Oprah Winfrey se Leierskap Akademie Juriesaak Pakane v S Jurielede kan Crime Scene Investigators (CSIs) wees vanaand en besluit of 3 polisiemanne se appel moet slaag Ander saak: Aventura v Jackson - hoe gemaak as jou buurman weier om jou 'n reg van weg oor jou grond omringde (landlocked) eiendom te gee...

  • CS Law 26 - Wat se die reg?

    17/10/2007

    Nuus: Inge Lotz moordsaak - beskuldigde getuig Sunday Times redakteur gaan nie meer gearresteer word nie Patricia de Lille se SMS crimen inuria saak Juriesaak Moet die hof oumas en oupas toegang gee tot kleinkinders? Ander saak: Eers wil Amerikaners 'n SA kind aanneem, nou moet die hof besluit of 'n SA kind teruggestuur moet word na sy Australiese pa...

  • CS Law 25 - Wat se die reg?

    10/10/2007

    Nuus: Baba R word aangeneem! Die Pikoli Saga - en die Agliotti/Hassif kinkel in die kabel Juriesaak: Dendy v Universiteit van die Witwatersrand Kan jy skadevergoeding vir krenking van jou waardigheid eis as jy nie die bevordering kry wat jy verwag het nie? Die regsimplikasies van epos grappe na aanleiding van Maandag se Groot Storm epos waarskuwing - 2001 S v Conradie

  • CS Law 24 - Wat se die reg?

    12/09/2007

    Nuusbrokkie: Helen Zille gearresteer in Mitchells Plain. Juriesaak: Kan Amerikaanse egpaar SA kind deur die Hooggeregshof aanneem? Hofsake: Patricia de Lille betaal skadevergoeding aan HIV lyers.

  • CS Law 23 - Wat se die reg?

    22/08/2007

    Nuusbrokkie: kondoominspekteur vanogend gearresteer Juriesaak: Mag Moslem man se tweede vrou in sy huis aanbly? Hofsake: Caveat subscriptor (lees die fynskrif) - 2 onlangse sake

  • CS Law 22 - Wat se die reg?

    15/08/2007

    Nuusbrokkie: Pretoria naamsverandering draai in die hof. Die Uitsaaines Jurie: Die oorywerige skoonma... Interessante feite oor die Nasionale Kredietwet.

  • CS Law 21 - Wat se die reg?

    25/07/2007

    Nuusbrokkie: McBride betrokke in 3 hofsake Die Uitsaaines Jurie: Verliesbeheerbeamptes se oorywerigheid eindig op in die hof. Die golflandgoedbewoner wat golfballe in sy erf moet verduur.

  • CS Law 20 - Wat se die reg?

    11/07/2007

    Nuusbrokkie: Regter Hlope mis sperdatum Die Uitsaaines Jurie: Moet die advokaat se asemklikker toets aanvaar word? Die prokureur wat sy identiteitsregte afdwing

  • CS Law 19 - Wat se die reg?

    04/07/2007

    Nuusbrokkie: Meerderjarigheidsoudersom verlaag na 18 Die Uitsaaines Jurie: Drifters se vrywaringsklousule Die regsgevolge van pornografie in SA (vervolg) Elektroniese meeluistering en massa-epos

  • CS Law 18 - Wat se die reg?

    27/06/2007

    Nuusbrokkie: Blackberry afluister gevare Die Uitsaaines Jurie: Jesus Christ Superstar in vandag se tyd Die regsgevolge van pornografie in SA

  • CS Law 17 - Wat se die reg?

    13/06/2007

    Nuusbrokkie: Klipgooiery van brue af. Die Uitsaaines Jurie: Uitlewering aan Kanada, of nie? Die saak van die beroofde treinpassasier.

  • CS Law 16 - Wat se die reg?

    06/06/2007

    Nuusbrokkie: Etienne de Heus Prokureurs Die Uitsaaines Jurie Pasop vir voertuie met veranderde enjinnommers.

  • CS Law 15 - Wat se die reg?

    23/05/2007

    Nuusbrokkie: eNATIS en die Wetsontwerp op Seksuele Misdrywe Die Uitsaaines Jurie Die Mikro Laerskool saak

  • CS Law 14 - Wat se die reg?

    09/05/2007

    Nuusbrokkie: eNATIS Die Uitsaaines Jurie Belangrike familiereg beslissings

  • CS Law 13 - Wat se die reg?

    02/05/2007

    www.tip-offs.com Die Uitsaaines Jurie Die Civil Union Act

  • CS Law 12 - Die Uitsaaines Jurie

    25/04/2007

    Nuusbrokkie oor BBB EE Code of Good Practice Die Uitsaaines Jurie word aangestel om 'n saak te beslis. Die Whistleblower Wet

page 6 from 7