Cs Law - Wat Se Die Reg?

Informações:

Synopsis

Afrikaanse potgooi oor die reg in SA - Afrikaans podcast about the law in SA

Episodes

  • CS Law #91 - Wat se die reg?

    19/08/2009

    NUUS Minister verdedig Shaik avonture President erken tong glips vir hoofregter aanstelling Mpumalanga Onderwysdept vat Hoerskool Ermelo na hoogste hof KZN dowe vra gebaretaal as amptelike matriekvak Kovsies videosaak na Oktober uitgestel Zille voor gelykheidshof gedaag SAPD skik resgtellende aksie saak in Arbeidshof Woodhill inwoners se beledigings beland in hof

  • CS Law #90 - Wat se die reg?

    12/08/2009

    DA vra weer hersiening van Schaik mediese parool COPE LPs in uitsettingsaksie Rower skiet homself - by kliniek gearresteer Verdagte rowers besoek kameraad in polisieselle en word gearresteer VF+ waarsku teen e-ID bedrog Pikoli wen nog 'n rondte Hlophe vra om verskoning Appelregter onttrek haar nominasie vir Konstitusionele hof Net nuusbrokkies - tegniese probleme het verdere opname verhoed.

  • CS Law #89 - Wat se die reg?

    05/08/2009

    NUUS Die prins, die kommissaris en die X5 Kommissaris vra meer magte vir polisie Afdanking van Kaapse metro polisielede bekragtig Sexwale kaper gevonnis Onderwys dept wil 13 jarige mes aanvaller terugstuur skool toe Hof tik streeklanddros oor die vingers Zim vriendeliker teenoor mynmaatskappye Deense bus gekonfiskeer in Berlyn JURIESAAK Was arrestasie van polisieman onregmatig? ANDER SAAK Die reg rondom operasionele diensbeeindigings

  • CS Law #88 - Wat se die reg?

    29/07/2009

    NUUS Media wen dringende aansoek teen RDK Nuwe polisiekommissaris aangewys 218 000 klagtes in Krion saak Pa oppad om kinders in Frankryk terug te bring Thailand dief slaap tydens inbraak Dwelverdagte polisiekaptein dood in aanhouding 7 jarige jaag weg vir polisie Tweet 'n nuwe internet misdaad JURIESAAK Mag die bank geld terugvat wat reeds na 'n ander persoon se rekening oorgelaas is? ANDER SAAK Is daar 'n outomatiese reg op onderhoud na egskeiding?

  • CS Law #87 - Wat se die reg?

    15/07/2009

    NUUS R Kelly van die hoek af Konstitusionele hof besluit - hoe vrouens in ploigame huwelikke erf - minimum vonnisse vir minderjariges ongrondwetlik Pasop vir Ogies matrieksertifikate Arrestasie van Wimpyklante wat eet en nie betaal nie Verkiesingshof verklaar Imbizane IFP oorwinning ongeldig 14 SAA bemanningslede van hoek af in Heathrow dwelmondersoek Lewensversekeringsbedrog ontbloot Italiaanse priester blameer heilige wyn vir dronkbestuur JURIESAAK Kan voetstootsklousule uitsetting keer? ANDER SAAK Berekening van onderhoud betaalbaar deur RAF na motorongeluk

  • CS Law #86 - Wat se die reg?

    08/07/2009

    NUUS Valke vervang skerpioene - reeds 1 arres gemaak Natalse polisiekommissaris beskuldig van konkel met statistieke Regters vergader in Pretoria om regsproses te verbeter Wapentransaksie aksie vaag en verwarrend En Steve Hofmeyr se R1m eis teen Huisgenoot ook vaag en verwarrend Valke moet help om R1bilj teiken van beslagleggingseenheid te bereik Strafpuntestelsel eers 2010 in werking Regering staan aansoek teen om Taalwet in werking te stel JURIESAAK Ongeluk in die donker - is busbestuurder nalatig? ANDER SAAK Polisie aanspreeklik as hulle nalatigheid vekragting veroorsaak

  • CS Law #85 - Wat se die reg?

    01/07/2009

    NUUS Nuwe wetgewing vir selfone - eers FICA nou RICA Belastingbetalers moet weer opdok Selebi se laaste maand van geen werk volle betaling Maar vir SAUK stakers is dit geen werk geen betaling Dwelmhandelaars se ontsnappingsroete flous polisie Polisie waarsku teen nuutste OTM bedrog epos Hof se versekeraars moet skik met insleepvoertuigmaatskappy Regter Motata halfpad vrygespreek JURIESAAK Is vakansiewoonstel koopkontrak geldig as verkoper nie teken nie? ANDER SAAK Aanneming van buite egtelike kind - toestemming van ouer teruggetrek?

  • CS Law #84 - Wat se die reg?

    24/06/2009

    NUUS Tronkstraf binne 24h na diefstal Bankrower se tand DNA trek hom vas Padwoede man onskuldig bevind 668 Suid Afrikaners in oorsese tronke Taxis het geen regte op roetes nie Sanger R Kelly deur polisie ondervra 1 miljoen borg vir man wat hom as sy ma voordoen 2 paddas trou in Indie JURIESAAK Kan 'n dissiplinere verhoor beslissing hersien word deur hof? ANDER SAAK Werkgewer kan pensioenvoordele weerhou tot hof oor oneerlike werknemer beslis

  • CS Law #83 - Wat se die reg?

    17/06/2009

    NUUS Slapende skoonheid met tattoeeer sterretjies wil dagvaar Prinsloo in Belarus gearresteer Tannenbaum voorlopig gesekwestreer Matie moordverdagte Eksteen se klagstaat groei Klagtes teen Kallie Kriel (AfriForum) oor Mugabe plakkate teruggetrek Hlophe oppad na Konstitusionele Hof Arbeidshof beslis teen General Motors SA Tour de France vir tronkvoels! JURIESAAK Kan groot glips met testament reggestel word? ANDER SAAK Dronk, of onder die invloed van drank?

  • CS Law #82 - Wat se die reg?

    03/06/2009

    NUUS Glenister nog nie klaar met skerpioene nie Mathe skuldig bevind Parktown matrieks gearresteer vir ontgroeningsgeweld Uitspraak in Hlophe saak Man sonder vingerafdrukke aangehou Maleisie se DVD snuffelhond Engelandse kroeg maak rooknavorsingsentrum oop Pasop vir vervalste tennis beskuitjies JURIESAAK Kan selfmoordbriefie 'n testament wees? ANDER REGSAKE Plaaspaaie - padverkeersreels en aanspreeklikheid

  • CS Law #81 - Wat se die reg?

    27/05/2009

    NUUS Uitspraak in Ballito agent moordsaak Hof gee plaas terug Sokkerheld kry borg Terminaal sieke in CMAX wil uit Ontsnapte moordenaar wil met minister onderhandel Skikking tussen van der Vyfer an Lotz ouers Appelhof deel binne gemeenskap boedel SAUK prokureurs wil nie Zapiro dokumenter wys nie JURIESAAK Moet versekeraar skadevergoeding betaal vir gekontamineerde olie? ANDER SAAK Hertoelating tot privaatskool vir stout skoolseun geweier

  • CS Law #80 - Wat se die reg?

    13/05/2009

    NUUS Perlemoendiewe in middernagtelike operasie gearresteer Sekswerker taakmag vra dekriminalisasie van prostitusie Hlophe dringende aansoek uitgestel 2 verkeerspolisiemanne gevang deur wakker motoris R2.25 milj skadevergoeding vir onregmatige arrestasie Julius Malema by Gelykheidshof aangekla Griekeland: rowers steel man se huis Beijing: rook of word beboet JURIESAAK Kan skadevergeding vir owerspel geeis word? ANDER SAAK Die roomys-saak: eksklusiewe agentskap (franchise) nie meer so eksklusief nie

  • CS Law #79 - Wat se die reg?

    06/05/2009

    NUUS Vuurwapen eienaars sonder lisensie in spervuur Seerowers in Tafelbaai Najwa se appel aansoek geweier Zuma saak in Konstitusionele hof laat vaar Ongelukkigheid oor "Selebi tapes" Lughawe rowers pleit Zuma verweer Hof verbied presidensiele kwytskeldings Verslapte visums vir Zim immigrante Polisie trek Londonse Bentley diewe vas JURIESAAK Is weerman se weervoorspelling rekenaarprogram sy eiendom? ANDER SAAK Karate instrukteur veg vir tronkregte

  • CS Law #78 - Wat se die reg?

    01/04/2009

    NUUS (Onthou dis 1 April!) Nuwe braairegulasies plaas beperkings op week braaivleisvure Die Dalai Lama is nou weer welkom - ANC sal sy toespraak skryf (En nou die werklike nuus) Hlophe verloor Appelhof saak en wil na Konstitusionele hof appelleer Hlophe se advokate vra uitstel by RDK Dube moordenaars moet lewenslank kry Vietnamees bedryf onwettige wild slaghuis in Brooklyn Is dit Dirk Prinsloo se epos? Ermelo skool wen Appelhof saak oor Afrikaans JURIESAAK Is 'n vastetermyn kontrakwerker afgedank as sy kontrak nie hernu word nie? ANDER SAAK Ons kyk na die Ermelo uitspraak

  • CS Law #77 - Wat se die reg?

    25/03/2009

    NUUS OVK wys klagtes oor 3 ANC kandidate van die hand Visum vir Dalai Lama geweier - minister in pekel Tswane burgemeester se beweerde geweldadige familie... Kaapse prokureur skuldig aan diefstal Moeilike vrae vir Hlophe se regspan in Appelhof Konstitusionele hof moet more besluit oor Jeppestraat uitsettings Engelse Hindu hof toe vir brandstapel verassing JURIESAAK Was selfmoord 'n gevolg van motorongeluk? ANDER SAAK Lekota se lastersaak teen Citipress

  • CS Law #76 - Wat se die reg?

    18/03/2009

    NUUS Buitelanders wen reg om te stem NPA ontken dat Zuma vervolging gestaak word Zuma moedig burgers aan om reg in eie hande te neem Hof verwerp Derby-Lewis parool aansoek Hospitaal portier gearresteer vir siektesertifikate Agliotti dwelmsaak gaan voort in hof Konstitusionele hof beslis dat egskeidingsbesonderhede voorwaardelik gepubliseer mag word Japanese bruidegom 5 jaar gevonnis na hotel amper afbrand JURIESAAK Is daar 'n onderhoudsplig op staat na familietragedie? ANDER SAAK Die poging in die Konstitusionele Hof om die Skerpioene se ontbinding te verhinder

  • CS Law #75 - Wat se die reg?

    11/03/2009

    NUUS Taxibestuurders ontsnap van Operasie Nomakanjani Huissubsidiebedrog onder staatsamptenare Regter Hlophe moontlik vir laster gedagvaar Derby-Lewis in aanmerking vir parool? Skerpioene daag polisielede tot verantwoording Groen lig vir Nederlander se boete Tariq Aziz skuldig bevind JURIESAAK Is casino aanspreeklik vir dobbelaars se veiligheid? ANDER SAAK Die dominee en die advokaat

  • CS Law #74 - Wat se die reg?

    04/03/2009

    NUUS Expat stemreg in Konstitusionele Hof geargumenteer Pasop vir bekostigbare prokureurs Douw Steyn sage tot 'n einde Regterlike dienskommissie moet 12 vakatures vul Arres lasbrief vir Sudannese president uitgereik Misdaadstatistieke toon min sake gaan hof toe JURIESAAK Erfreg - moet aangenome kind kan intestaat erf? ANDER SAAK Rassediskriminasie teen 'n maatskappy?

  • CS Law #73 - Wat se die reg?

    18/02/2009

    NUUS Identiese tweeling spring galg vry Adv Barbie se verhoor uitgestel Pikoli afgedank - en terug in die hof Selebi regsverteenwoordigers takel NVG vertragings Moslem poligamie na Konstitusionele Hof Tweede SAL dwelmsmokkel NVG skepties oor Zuma se Konstitusionele appel Gauteng verkeersboetes dalk ongeldig Getuie X op soek in Motata verhoor JURIESAAK Is winkeleienaar verantwoordelik vir klante se veiligheid? ANDER SAAK Wat is die nuutste reg oor middestad uitsettings?

  • CS Law #72 - Wat se die reg?

    11/02/2009

    NUUS Taliep moordenaars word gevonnis 2 miljoen SA burgers in buiteland kan moontlik stem Maar VF+ se aansoek vir uitstel van verkiesingsdatum uit die hof gegooi En Konstitusionele Hof datum vir 4 Maart 2009 bepaal Motoris dagvaar owerhede vir verkeerde spoedboete Boeremag verhoor - skulderkenning na 6 jaar Selebi beweer Skerpioen bymotiewe met sy vervolging JURIESAAK Gevolge van amnestie - kan appellant weer polisieman word? ANDER SAAK Prokureursorde v RAF (Padongelukkefonds)

page 3 from 7