Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 110:20:39
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Paulus vra voorbidding (Efesiërs 6:18-20)

    02/05/2024 Duration: 25min
  • Soldaat bly op jou pos (Efesiërs 6:14-17)

    01/05/2024 Duration: 25min
  • Die Christen se wapenrusting (Efesiërs 6:10-13)

    30/04/2024 Duration: 25min
  • Werkgewers en werknemers (Efesiërs 6:5-9)

    29/04/2024 Duration: 24min
  • Ouers en kinders (Efesiërs 6:1-4)

    26/04/2024 Duration: 25min
  • Wees diensbaar en eerbiedig mekaar (Efesiërs 5:22-33)

    25/04/2024 Duration: 24min
  • Wees aan mekaar onderdanig (Efesiërs 5:21)

    24/04/2024 Duration: 25min
  • Lei dankie-sê lewes (Efesiërs 5:15-20)

    23/04/2024 Duration: 24min
  • Lewe as mense van die lig (Efesiërs 5:6-14)

    22/04/2024 Duration: 24min
  • Oor bitterheid, woede, vuil praatjies (Efesiërs 4:31-5:5)

    19/04/2024 Duration: 25min
  • Moenie die Gees bedroef nie (Efesiërs 4:28-30)

    18/04/2024 Duration: 25min
  • Riglyne vir die nuwe lewe (Efesiërs 4:25-27)

    17/04/2024 Duration: 24min
  • Eise van die nuwe lewe (Efesiërs 4:20-24)

    16/04/2024 Duration: 25min
  • Hoe die ongeredde lewe lyk (Efesiërs 4:17-19)

    15/04/2024 Duration: 24min
  • Ampsdraers is gawes aan die kerk (Efesiërs 4:11-16)

    12/04/2024 Duration: 24min
  • Drie redes om een te wees (Efesiërs 4:4-10)

    11/04/2024 Duration: 24min
  • Wees geduldig, verdra mekaar (Efesiërs 4:1-3)

    10/04/2024 Duration: 25min
  • Paulus bid vir die Efesiërs (Efesiërs 3:14-21)

    09/04/2024 Duration: 24min
  • Howel hy swaarkry, bly Paulus die Here dien (Efesiërs 3:7-13)

    08/04/2024 Duration: 24min
  • Die geheimenis is bekend gemaak (Efesiërs 3:1-6)

    05/04/2024 Duration: 25min
page 10 from 14