Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 110:20:39
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Beide Assirieë en Babel sal uiteindelik verslaan word (Jesaja 12:1-13:22)

    19/09/2024 Duration: 25min
  • Assirieë staan teenoor die stomp van Isai (Jesaja 10:28-11:16)

    18/09/2024 Duration: 25min
  • Die instrument van die straf (Assirieë) word ook gestraf (Jesaja 10:1-27)

    17/09/2024 Duration: 25min
  • Die Here begin die Noordryk (Israel) te waarsku (Jesaja 8:23-9:20)

    16/09/2024 Duration: 26min
  • Die Here se trou bly altyd staan (Jesaja 8:1-22)

    13/09/2024 Duration: 25min
  • Immanuel (Jesaja 6:11-7:22)

    12/09/2024 Duration: 24min
  • n Wingerd, ellende en roeping (Jesaja 5:1-6:10)

    11/09/2024 Duration: 26min
  • Hoogmoed en ongehoorsaamheid word swaar gestraf (Jesaja 2:6-4:6)

    10/09/2024 Duration: 25min
  • Hoe leef jy teenoor die Here: in trou of ontrou (Jesaja 1:21-2:5)

    09/09/2024 Duration: 25min
  • Inleiding; regte en verkeerde godsdiens (Jesaja 1:1-20)

    06/09/2024 Duration: 25min
  • n Gesinsfoto met bekende gesigte (Kollosense 4:7-18)

    05/09/2024 Duration: 24min
  • Wees 'n Christen met mond én lewe (Kollosense 4:2-6)

    04/09/2024 Duration: 25min
  • Hoe raak die evangelie jou situasie? (Kollosense 3:22-4:1)

    03/09/2024 Duration: 24min
  • Ware aanbidding; ons gesinslewe (Kollosense 3:16-21)

    02/09/2024 Duration: 25min
  • Die ou en die nuwe lewe staan teenoor mekaar (Kollosense 3:5-15)

    30/08/2024 Duration: 25min
  • Die spanning in die Christelike lewe (Kollosense 3:1-4)

    29/08/2024 Duration: 24min
  • Moenie so kerm nie (Kollosense 2:16-23)

    28/08/2024 Duration: 25min
  • Nuwe werklikhede: opgewek, lewend, vergewe! (Kollosense 2:11-15)

    27/08/2024 Duration: 25min
  • Die stryd vir die gemeente; menslike slimmighede (Kollosense 2:1-10)

    26/08/2024 Duration: 25min
  • Paulus, dienskneg van die gemeente (Kollosense 1:24-29)

    23/08/2024 Duration: 25min
page 5 from 14