Synopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
-
Alle Heiliges deur Pierre du Plessis \\ 7 Nov '21
08/11/2021 Duration: 25minAlle Heiliges 7 Nov 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Johannes 11:33-44 (1983) Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Ek Het Gewonder: Waar’s die Geneesheer… want waar is die genesing? met Frieda van den Heever
07/11/2021 Duration: 19minJeremia is 'n profeet wat baie vrae gevra het. Hy het God nie soos 'n kelner in 'n restaurant behandel nie, om 'n analogie van Eugene Peterson te gebruik. Peterson sê baie van ons bid soos wat ons gaan eet by 'n restaurant. Jou metgesel is jyself - jou behoeftes, buie, en bekommernisse. God is net die kelner wat jou bestelling kom neem, jou kosklagtes hanteer, soms 'n groter en ander kere 'n kleiner fooitjie kry. Wanneer jy gereeld by dieselfde restaurant gaan eet, onthou jy dalk later die kelner se naam, maar dis dit. Jy kan nie jou kos kry sonder hom nie, maar hy's ook nie 'n intieme deelnemer aan jou maaltyd nie. Jeremia het meestal mét God gepraat, nie net óór Hom nie.
-
Ek Het Gewonder... Waarom my kind nie grootword nie? met Theo Geyser
04/11/2021 Duration: 17minKyk gerus die Bergskool 2021 video hier: https://www.youtube.com/watch?v=Eko1lKc3Hg8
-
Geen Meer Vrees: Martin Luther deur Pierre du Plessis \\ 31 Okt '21
31/10/2021 Duration: 34minGeen Meer Vrees: Martin Luther 31 Okt 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Johannes 7:53 - 8:11 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Wat Wil Jy hê moet Ek vir jou doen? saam met pierre
25/10/2021 Duration: 10minMeditasie: Wat Wil Jy hê moet Ek vir jou doen? saam met pierre by InVia Gemeente
-
MY Storie, JOU Storie, ONS Storie: Stories uit ons Gemeenskap
24/10/2021 Duration: 34minOns luister na stories van Nicol & Eulogy van Dyk, Ounin Arndt en Mauritz Venter se geloofsreise. Theo gesels daarna oor hoe om die verskillende geloofsfases te integreer.
-
Om met die oë van Christus te leer sien deur Louis van der Riet \\ 24 Okt '21
24/10/2021 Duration: 35minOm met die oë van Christus te leer sien: Dietrich Bonhoeffer 24 Okt 2021 Preek deur Ds Louis van der Riet Skriflesing uit Markus 10:46-52 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Geloof/Sekerheid: Heel-Eenvoudig Lief deur Theo Geyser
18/10/2021 Duration: 16min“Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam, die Naam wat U My gegee het, sodat hulle net soos Ons een kan wees.” Joh 17:11.
-
Oordenking: 'Integriteit' saam met Frieda
18/10/2021 Duration: 14minOordenking: 'Integriteit' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Simone Weil: Gravitasie en Genade deur Frieda van den Heever \\ 17 Okt 2021
17/10/2021 Duration: 34minSimone Weil: Gravitasie en Genade 17 Oktober 2021 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing uit Lukas 9: 23-27 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Geloof/Sekerheid: Sekerheid sonder Geloof deur Theo Geyser
13/10/2021 Duration: 17min"Daar word baie gepraat van die eerste helfte van jou lewe en die tweede helfte van jou lewe. Ontreddering help jou om die essensie van ons lewe in God raak te sien. En alles raak te sien wat ons dink ons kan red. Hierdie fase vra vir nederigheid, en die erkenning van my eie ego-kragte (in Bybelse terme: vlees) wat aan my Vryheid belowe."
-
Meditasie: 'Beminde' saam met Pierre
11/10/2021 Duration: 11min"First of all, prayer. For me personally, prayer becomes more and more a way to listen to the blessing. I have read and written much about prayer, but when I go to a quiet place to pray, I realise that, although I have a tendency to say many things to God, the real ‘work’ of prayer is to become silent and listen to the voice that says good things about me." - Henri Nouwen
-
Deel van 'n skare heiliges: Henri Nouwen deur Pierre du Plessis \\ 10 Okt '21
11/10/2021 Duration: 28minDeel van 'n skare heiliges: Henri Nouwen 10 Oktober 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Efesiërs 3: 14-19 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Glo jy? NATUUR-LIK deur Frieda van den Heever
06/10/2021 Duration: 14min"In ons huise skep ons dikwels die illusie dat ons in beheer is. As die kaste reggepak is, elke ding op sy plek is, die kosblikke gepak is, almal se skedules op die yskas is. In die natuur word daardie illusie onmiddellik afgebreek. En ek begryp, saam met Sheila Cussons: "Jy het my geteken vir die avontuur van Jóú." En ek wéét, sonder 'n Bybel langs my ... want ek sit binne-in God se eerste Bybel. Geskryf in Sy moedertaal: stilte. En ek kan insien hoekom St. Franciskus gepraat het van Moeder Aarde en Broeder Son en Suster Maan, so asof alles heilig en niks uitgesluit is by die uitnodiging van God se seën nie..."
-
St Franciskusdag - Besoekure: Die Hemel se wagkamer deur Frieda van den Heever \\ 3 Okt 2021
04/10/2021 Duration: 22minSt Franciskusdag Besoekure: Die Hemel se wagkamer 3 Oktober 2021 (In-persoondiens) Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing uit Romeine 8 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'St Franciskus' saam Met Frieda
04/10/2021 Duration: 12minOordenking: 'St Franciskus' saam Met Frieda by InVia Gemeente
-
St Franciskusdag deur Pierre du Plessis \\ 3 Okt 2021
03/10/2021 Duration: 16minSt Franciskusdag 3 Oktober 2021 Preek deur Pierre du Plessis. Vandag se skriflesing kom uit Psalm 104 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Op Hierdie Berg - saam met Pierre
27/09/2021 Duration: 12minMeditasie: Op Hierdie Berg - saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Geloof/Sekerheid: Geloof In Sekerheid met Theo Geyser
26/09/2021 Duration: 18minDankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376
-
Seisoen van die skepping: BERGE deur Pierre du Plessis // 26 Sept 2021
26/09/2021 Duration: 27minSeisoen van die skepping: BERGE 26 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Jesaja 65:17-25 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK